© 2023 by On the road. Proudly Created with Wix.com

  • Pinterest - Grey Circle
  • Facebook - Grey Circle

Grafiese aspekte van die boek en webwerf:

Please reload

volg ons

April 25, 2019

Ek het vir drie jaar saam met ander mammas geskool. Van hulle het gesukkel met tuisskool, ander was siek en het tyd nodig gehad om te rus. Dit was 'n poging om hulle te help. Maar teen die einde van verlede jaar het ek besluit om weer alleen te skool. Dit was die regte...

May 1, 2018

Elke keer wat ek My Afrikaanse Avontuur aan iemand verkoop, wonder ek hoe gaan daardie persoon dit ervaar. Gaan dit werklik 'n avontuur vir hulle wees? Gaan dit hulle help of hulle frustreer. My grootste begeerte is om mense te help en dit is dus vir my wonderli kas ek...

August 17, 2017

Ek wil al lankal hierdie dobbelsteen speletjie maak. Kinders gee nie om om te leer as hulle speel nie. Met hierdie speletjie is daar baie visuele, kinestetiese en ouditiewe stimulasie. Daar is ook baie herhaling, en so word die klanke goed gevestig. Somtyds kan dit oor...

April 10, 2017

Hallo Jani,

Ek skryf gougou vir jou die epos wat ek belowe het. Ek is mal oor die Klassieke Onderrigsmetode en, na 4 jaar, sien ek die vrug daarvan. Wat ek gedoen het, is om net die relevante deel van The Well-Trained Mind te lees (die verduideliking en die grammatika...

December 31, 2016

Die nuwe jaar is 'n paar ure weg! Daar is iets betowerends aan die begin van 'n jaar. Die moegheid en laste van die jaar gly af van 'n mens se skouers soos die opeinding van nuwe moontlikhede ons gedagtes vul. 

Ons sê totsiens aan 'n opwindende 2016. Ons kon My Afrikaan...

September 13, 2016

Op 20 Augustus 2016, om 8:00am ry ek by die Pretoria Chinese School in, heeltemal onseker oor wat om te verwag van die eerste ekspo. Dis 'n klein mylpaal vir My Afrikaanse Avontuur om vir die eerste keer by 'n ekspo uit te stal. Ek pak my goedjies uit om my rooi tafeld...

July 11, 2016

Ek het nie juis groot geword met 'n Afrikaans vol spreekwoorde en uitdrukkings nie. Ek kan onthou hoe ek altyd geluister het na my vriendin op hoërskool se Afrikaans wat ingekleur was met allerhande interessante spreekwoorde. Ek wou ook so 'n Afrikaans hê. 

Spreekwoorde...

July 5, 2016

My eersteling was bietjie meer as ‘n jaar, toe ek  ‘n boek optel: The Well-Trained Mind deur Susan Wise Bauer. Ek het dit begin lees en ek was vinnig oortuig… dit was hoe ek my kinders wil tuisskool.

Enige iemand mag dalk wonder hoe kon ek so vinnig iets wat só belangri...

June 29, 2016

Ek is taamlik impulsief: ek koop die eerste ding wat ek sien; ek spandeer nie ure om dinge te ondersoek nie en… ek ‘post’voor ek my spelling deurgegaan het!

Ek was so opgewonde om My Afrikaanse Avontuur aan die publiek voor te stel, dat ek my advertensie so gou as moont...

June 19, 2016

Die avontuur het begin een Sondagmiddag, einde Mei 2015. Ek was besig om 'n middagslapie te neem, maar ek kon nie aan die slaap raak nie. Dit was heelwaarskynlik die kaffiëne van my cuppachino wat ingeskop het, maar die gedagtewiel in my kop het vinnig begin draai. My...

Please reload

  • Facebook - Grey Circle
  • Pinterest - Grey Circle
  • Google+ - Grey Circle

August 17, 2017

December 31, 2016

September 13, 2016

Please reload

onlangs
sleutelwoorde
  • Pinterest - White Circle