© 2023 by On the road. Proudly Created with Wix.com

  • Pinterest - Grey Circle
  • Facebook - Grey Circle

Grafiese aspekte van die boek en webwerf:

Search
  • Rosa Scheepers

Nuwe jaar!


Die nuwe jaar is 'n paar ure weg! Daar is iets betowerends aan die begin van 'n jaar. Die moegheid en laste van die jaar gly af van 'n mens se skouers soos die opeinding van nuwe moontlikhede ons gedagtes vul. 

Ons sê totsiens aan 'n opwindende 2016. Ons kon My Afrikaanse Avontuur aan die publiek bekend maak en het 'n hele paar nuwe kennise en vriende gemaak. Daar was ook twee lekker ekspos. Dit is so 'n voorreg om almal te ontmoet en met mense te gesels oor die program. 

In 2017, sien ons uit na die verskyning van ons voorskoolse blaaie-boek en Deel 2 van die program. Ons sal nog ekspos doen. Hou hierdie spasie dop!

Hoop julle het 'n voorspoedige nuwe jaar! 


45 views
  • Pinterest - White Circle