MY GESKIEDENIS AVONTUUR - Jaar 1 / Uitgedrukte Lêer
Antieke geskiedenis tot die val van Rome (4000 v.C tot 400 n.C.)

 

Bestaan afsonderlik uit 'n leesboek van 39 stories en 'n aktiwiteitsboek wat saam met die leesboek gebruik kan word.

 

Elke les bevat die volgende:

- 'n Geskiedenis storie

-  Vrae en antwoorde oor die storie

- 'n Blad vir oorvertelling/opsomming

- 'n Aktiwiteitslys met blaaie vir verskeie aktiwiteite

- 'n Tydlyn

- 'n Kaart indien nodig

-  Prente vir die oorvertellingsblad en tydlyn

- 'n Plakkaat oor die les

MY GESKIEDENIS AVONTUUR - Jaar 1 / Uitgedrukte Lêer

R900.00Price
  • Hierdie produk is onderhewig aan kopiereg en mag nie in enige formaat (pdf of uitgedruk) gekopieer of herverkoop word nie. Regstappe sal teen oortreders geneem word. 

0
  • Facebook
  • YouTube
  • Pinterest

© 2020 - My Afrikaanse Avontuur | South Africa