MY GESKIEDENIS AVONTUUR - Jaar 4 / PDF + MY SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENISAVONTUUR

MY GESKIEDENIS AVONTUUR - Jaar 4 / PDF + MY SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENISAVONTUUR

Kry Twee programme vir die prys van een.


Jaar 4 is huidiglik beskikbaar as 'n subskripsie. Jy ontvang elke maand 4 lesse.
Elke les bevat die volgende:
- 'n Geskiedenis storie
- Vrae en antwoorde oor die storie
- 'n Blad vir oorvertelling/opsomming
- 'n Aktiwiteitslys met blaaie vir verskeie aktiwiteite
- 'n Tydlyn
- 'n Kaart indien nodig
- Prente vir die oorvertellingsblad en tydlyn
- 'n Plakkaat oor die les

Ons is opgewonde om ook My Suid-Afrikaanse Geskiedenisavontuur aan julle bekend te stel. Dit word huidiglik tesame met Jaar 4 as 'n subskripsie vrygestel. 

 

MY GESKIEDENIS AVONTUUR - Jaar 4 / PDF + MY SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENISAVONTUUR

R600,00Price
  • Hierdie pdf is onderhewig aan kopiereg en mag nie elektronies met enige iemand buite die gesin gedeel word nie. Dit mag nie in enige formaat (pdf of uitgedruk) herverkoop word nie. Regstappe sal teen oortreders geneem word. 

0