© 2023 by On the road. Proudly Created with Wix.com

  • Pinterest - Grey Circle
  • Facebook - Grey Circle

Grafiese aspekte van die boek en webwerf:

My Avontuur met Skryf

1/7

Hierdie avontuur neem dieselfde form aan as My Avontuur met Taalleer. Jou kind word eers voorgestel aan 'n nuwe konsep soos sintipes, leestekens ensovoorts. Daar is ook 'n liedjie om die konsep vas te maak in die geheue wat deur oefeninge en speletjies gevolg word. 

 

Hierdie avontuur beoog om jou kind gereed te maak om goeie sinne en paragrawe met korrekte leestekengebruik te kan skryf. 

 

Cowboys help die seuntjies en pragtige prinsesfeëtjies help die dogtertjies om hierdie avontuur te voltooi.

 

Inhoud Deel 1

-Wat is 'n sin?

-Stelsin

-Uitroepsin en uitroepteken

-Bevelsin

-Vraagsin en vraagteken

-Komma

-Aanhalingstekens en komma

 

Deel 2 

-Aanhalingstekens en dubbelpunt; Dubbelpunt en lysie

-Verlede tyd

-Negatief

-Enkelvoudige en saamgestelde sinne

-Paragraaf

-Gedigte

In die eerste drie lesse word sinsontleding ook behandel. Die kind kyk na wat is 'n onderwerp, 'n gesegde en 'n voorwerp.

 

Kyk na voorbeeld

Meisies

Seuns

  • Pinterest - White Circle