© 2023 by On the road. Proudly Created with Wix.com

  • Pinterest - Grey Circle
  • Facebook - Grey Circle

Grafiese aspekte van die boek en webwerf:

Storie Avontuur

Gee jou kind 'n kans om sy of haar Afrikaanse vaardighede uit te oefen met hierdie skryfprojek.

Betaal R100 vir die inskrywingsfooi. Laat jou kind 'n storie skryf en stuur dit aan my. Ek redigeer en ontwerp dit en maak 'n bundel van die kinders se stories. Dan kry jou kind die pdf boek terug van stories wat ingeskryf is. Die stories hoef nie perfek te wees nie. Dit sal lekker wees om te sien wat ander kinders skryf!

Stories vir kinders deur kinders geskryf.

Die stories kan oor feetjes, prinsesse, meerminne, diere, superhelde, ridders, seerowers en nog baie ander teams wees. 

Ek sien uit om die stories te lees!

  • Pinterest - White Circle