© 2023 by On the road. Proudly Created with Wix.com

  • Pinterest - Grey Circle
  • Facebook - Grey Circle

Grafiese aspekte van die boek en webwerf:

Vir wie is hierdie produk?

My Afrikaanse Avontuur is vir die volgende persone:

- As jy jou kind wil leer lees.

- As jy onderrig volgens die Klassieke Onderrigsmetode  (Classical Education).

- As jy 'n volledige Afrikaanse taalprogram soek.

- As jy 'n onderwyser is wat na ekstra hulpmiddels soek.

- As jy Afrikaans as tweede taal wil onderrig en self die taal ken.

- As jou kind al bietjie ouer is en jy hom/haar aan Taallleer wil blootstel.

- As jy 'n produk soek wat jy kan aflaai en kan gebruik vir al jou kinders sonder om ekstra te betaal.

  • Pinterest - White Circle