SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS
MY SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS AVONTUUR
In MSG avontuur, gaan ons meer leer van die geskiedenis van die land waarin ons woon: Suid-Afrika. Ons woon in ’n baie besonderse land met ’n ryk geskiedenis. Daar het al baie dinge in ons land gebeur. Om beter die Suid-Afrika rondom ons te verstaan, moet ons na die land se geskiedenis kyk.
​
Die program werk soos volg:
Elke les bevat die volgende:
- 'n Geskiedenis storie
- Vrae en antwoorde oor die storie
- 'n Blad vir oorvertelling/opsomming
- 'n Aktiwiteitslys met blaaie vir verskeie aktiwiteite
- 'n Tydlyn
- 'n Kaart indien nodig
- Prente vir die oorvertellingsblad en tydlyn
- 'n Plakkaat oor die les
​​​​
Les 1 & 2 : Khoisan
Voorbeeld:
My Suid-Afrikaanse Geskiedenis Avontuur
Les 1: Suid-Afrika
Les 2: Die Khoisan
Les 3: Bartolomeus Dias
Les 4: Vasco Da Gama
Les 5: Die VOC
Les 6: Jan van Riebeeck
Les 7: Simeon van der Stel
Les 8: Die Franse Hugenote
Les 9: Slawerny aan die Kaap
Les 10: Die Britse Setlaars van 1820
​
Les 11: Die Xhosas
Les 12: Die Voortrekkers
Les 13: Die Groot Trek
Les 14: Bloedrivier
Les 15: Diamante
Les 16: Goud in Suid-Afrika
Les 17: President Paul Kruger
Les 18: Die Anglo-Boeroorlog
Les 19: Apartheid
Les 20: Nelson Mandela
​
Prys vir PDF :
My Suid-Afrikaans Geskiedenis Avontuur - Pdf : R450