top of page

AFRIKAANS

MAA-DEEL-1.png
MAA-DEEL-2.png

MY AFRIKAANSE AVONTUUR

MAA-deel1-INFO.png

MY AFRIKAANSE
AVONTUUR
 - Deel 1

 

Lees

In hierdie avontuur word u kind sistematies voorgestel aan al die verskillende aspekte van Afrikaans. Die oulike stories van At, Set en Nel help die kinders nie net om te leer lees nie, maar ook om stappie vir stappie blootgestel te word aan die nuwe taalkonsepte van spelling, taalleer en skryfleer.

 

Taalleer

Werkwoorde, selfstandige naamwoorde, eiename, voorsetsels... Jou kind leer van elke woordsoort en wat sy werkie in die sin is.

Skryf

Jou kind leer alles in verband met die skryfproses van Afrikaans. Dit sluit in sintipes, leestekens, betekenisleer, digkuns en nog meer.

Spelling

'n Kind kan net woorde skryf as hy/sy die klanke en die spelreëls van die taal ken. In hierdie avontuur leer jou kind op 'n spelende wyse die basiese spelreëls wat spelling van meeste woorde vergemaklik.

MY AFRIKAANSE
AVONTUUR
 - Deel 2

 

Deel 2 van My Afrikaanse Avontuur sit die avontuur voort met nuwe leermaatjies en nuwe leerstof.

 

Vir meisies is daar super meisies, feetjies en bye meisies wat jou dogter self kan benoem en wat haar sal help.

 

Vir seuns is dit super seuns, kampeerdertjies en robotte wat hom opgewonde oor Taal sal maak.

 

In elke avontuur word nuwe leerstof gedek, terwyl daar baie hersiening ook gedoen word.

Prys vir PDF (Deel 1):

My Afrikaanse Avontuur - Deel 1  

Pdf vir Meisies: R690

My Afrikaanse Avontuur - Deel 1  

Pdf vir Seuns: R690

My Afrikaanse Avontuur - Deel 1  

Pdf bundel vir Seuns en Meisies: R950

 

MAA-deel2-INFO.png

Prys vir PDF (Deel 2):

My Afrikaanse Avontuur - Deel 2 

Pdf vir Meisies: R690

My Afrikaanse Avontuur - Deel 2  

Pdf vir Seuns: R690

My Afrikaanse Avontuur - Deel 2  

Pdf bundel vir Seuns en Meisies: R950

Voorskool-box.png

Leer meer

Afrikaans-box.png

Leer meer

Geskiedenis-box.png

Leer meer

SAGesk.png
Frans-box.png

Leer meer

bottom of page