top of page

WÊRELDS- GESKIEDENIS

Geskiedenis-image2.png

MY GESKIEDENIS AVONTUUR

Hierdie program beoog om wêreldsgeskiedenis uit 'n Christelike oogpunt aan die jong kind op 'n interessante en genotvolle manier voor te stel. 

Daar is 'n groot tekort aan Afrikaanse wêreldsgeskiedenis kurrikulums vir die tuisskoolmark. Baie families gebruik maar Story of the World, of ander soortgelyke leerstof om hierdie gaping te vul. Daarom het ek al baie lank die begeerte om 'n Afrikaanse produk uit te bring wat net so lekker lees en ook die kind lief vir geskiedenis maak.

Jaar 1 , 2, 3 en 4  is beskikbaar in pdf formaat.  Elke Jaar bestaan  uit 'n leesboek van 39 stories en 'n aktiwiteitsboek wat saam met die leesboek gebruik kan word. 

Die program werk soos volg:

 

Elke les bevat die volgende:

- 'n Geskiedenis storie

-  Vrae en antwoorde oor die storie

- 'n Blad vir oorvertelling/opsomming

- 'n Aktiwiteitslys met blaaie vir verskeie aktiwiteite

- 'n Tydlyn

- 'n Kaart indien nodig

-  Prente vir die oorvertellingsblad en tydlyn

- 'n Plakkaat oor die les

My Geskiedenis Avontuur sal in 4 jare opgedeel word. Die eerste jaar behandel antieke geskiedenis tot die koms van Christus (4000 v.C. tot 33 n.C.). Die tweede jaar behandel die tydperk van die middeleeue tot die begin van die Renaissance behandel (33 n.C. tot 1400 n.C.). Die derde jaar behandel die Renaissance, Ontdekkingsreise en die Reformasie (1400 n.C. tot 1650 n.C.). Die vierde jaar behandel die Moderne tydperk van 1650 n.C. tot vandag.

Jaar-1.png

Jaar 1 / Les 1 : Wat is geskiedenis?

PDF-icon.png

Voorbeeld:

Antieke Geskiedenis - Jaar 1

Les 1:  Wat is Geskiedenis?

Les 2:  Die Eerste Mense

Les 3:  Noag tot Abram

Les 4:  Sumer

Les 5:  Sargon, die Eerste Diktator

Les 6:  Gilgamesj

Les 7:  Koning Narmer verenig Egipte

Les 8:  Die Ou ryk van Egipte

Les 9:  Die Middel Ryk van Egipte

Les 10: Hammoerabi, die Wetgewer

Les 11: Abraham tot Josef

Les 12: Die Indusvalleibeskawing

Les 13: Antieke China: Keiser Yu

Les 14: Antieke China: Rys, Skrif en Sy

Les 15: Die Minoïese Beskawing

Les 16: Die Hiksos en die Nuwe Ryk van Antieke Egipte

Les 17: Moses

Les 18: Die Nuwe Ryk: Akhenaten en Toetankamen

Les 19: Die Olmeke in Sentrale-Amerika

Les 20: Josua en die Rigters

Les 21: Die Konings van Israel se Goue Tydperk

Les 22: Die Fenisiërs

Les 23: Israel is Goddeloos

Les 24: Die Assiriërs

Les 25: Assirië in die Bybel

Les 26: Die Messias

Les 27: Die Babiloniese Ryk

Les 28: Die Medo-Persiese Ryk

Les 29: Griekeland: Homerus

Les 30: Griekeland: Athene en Sparta

Les 31: Griekeland se nalatingskap

Les 32: Alexander die Grote

Les 33: Kandragupta en Asjoka

Les 34: Hindoeïsme en Boeddhisme

Les 35: China: Shi Huangdi

Les 36: Rome

Les 37: Rome: Julius Caesar

Les 38: Rome: Oktavius

Les 39: Die Messias: Jesus

Prys vir PDF (Jaar 1):

My Geskiedenis Avontuur - Jaar 1 / Pdf : R690

Jaar-2.png

Voorbeeld:

Jaar 2 / Les 6 : Vroeë Jare van Engeland

PDF-icon.png

Middeleeue - Jaar 2

Les 1: Die Geboorte van die Kerk

Les 2: Drie Groot Brande

Les 3: Die Kerkvaders

Les 4: Konstantyn

Les 5: Die Barbare

Les 6: Die Vroeë Jare van Engeland

Les 7: Die Lewe in ’n Klooster

Les 8: Justinianus en Theodora

Les 9: Mohammed

Les 10: Islam versprei

Les 11: Die Keiserkanaal

Les 12: Japan in die Middeleeue

Les 13: Die Rooms-Katolieke Kerk

Les 14: Drie Frankiese Konings

Les 15: Die Wikings

Les 16: Twee Bekende Wiking Reisigers

Les 17: Alfred die Grote

Les 18: ’n Franse Koning Regeer oor Engeland

Les 19: Die Kerk Verdeel

Les 20: ’n Nuwe Boustyl

Les 21: Middeleeuse Lewe: Kastele

Les 22: Middeleeuse Lewe: Manne van Staal

Les 23: Middeleeuse Dorpie

Les 24: Die Kruistogte

Les 25: Saladin, die Ridder van Islam

Les 26: Richard die Leeuehart

Les 27: Jan sonder Land en Robin Hood

Les 28: Die Grootste Ryk Ooit!

Les 29: Marco Polo se Reise

Les 30: Die Samoerai van Japan

Les 31: Die Swart Dood

Les 32: Die Honderdjarige Oorlog

Les 33: Die Gutenberg Uitvinding

Les 34: ’n Lig Begin te Skyn

Les 35: Suider-Afrika

Les 36: Die Storie van Rusland

Les 37: Die Val van Konstantinopel

Les 38: Die Pous in Avignon

Les 39: Die Einde van die Middeleeue

Prys vir PDF (Jaar 2):

My Geskiedenis Avontuur - Jaar 2 / Pdf : R690

Jaar-3.png

Voorbeeld:

Jaar 3 / Les 1 : Die Renaissance

PDF-icon.png

Renaissance - Jaar 3

Les 1:  Die Renaissance

Les 2:  Leonardo da Vinci

Les 3:  Michelangelo

Les 4:  Prins Hendrik die Seevaarder

Les 5:  Isabella en Ferdinand

Les 6:  Christophorus Columbus

Les 7:  Eerste om Afrika se punt

Les 8:  Die Seeroete na Indie

Les 9:  Die Khoisan

Les 10: Ander Bekende Ontdekkingsreisigers

Les 11: Die Majas

Les 12: Die Asteke

Les 13: Die lnkas

Les 14: Martin Luther

Les 15: Nou kan almal Lees en skryf!

Les 16: Johannes Calvyn

Les 17: Die Katolieke Hervorming

Les 18: Karel V en die Heilige Romeinse Ryk

Les 19: Die Koning wat Ses Keer Getrou Het

Les 20: Die Ontstaan van die Nederlande

Les 21: Karel V se seun: Filips II

Les 22: Engeland se Koningin

Les 23: Willem Wikkelspies

Les 24: Wat! Die Aarde Wentel om die Son!

Les 25: Nog Twee Sterrekundiges

Les 26: Galileo Galilei

Les 27: Die Buskruitkomplot

Les 28: Die Vader van die Skotse Reformasie

Les 29: Die Bloedbruilof

Les 30: Engelse en Franse volg Spanje se Voorbeeld

Les 31: Die Pelgrims van Amerika

Les 32: Die lnheemse Amerikaners

Les 33: Nog Engelse Politiek

Les 34: Die Mogolryk van Indie

Les 35: Ver weg in Japan

Les 36: Die Ryk van die Groot Qing

Les 37: Twee Groot Tragedies tref Londen

Les 38: Twee Nederlandse Maatskappye

Prys vir PDF (Jaar 3):

My Geskiedenis Avontuur - Jaar 3 / Pdf : R690

Jaar-4.png

Voorbeeld:

Jaar 4 / Les 26 : Die Eerste Wêreldoorlog

PDF-icon.png

Moderne Tye - Jaar 4

Les 1:  Verligting

Les 2:  Die Sonkoning

Les 3:  Rusland en Pruise

Les 4:  Die Glorieryke Rewolusie

Les 5:  Sir Isaac Newton Verduidelik Gravitasiekrag

Les 6:  Die Ottomaanse Ryk Probeer die Weste Aanval

Les 7:  Indië en China

Les 8:  Die Amerikaanse Kolonies

Les 9:  Twee Briljante Komponiste

Les 10: Twee Keiserinne van die 18de Eeu

Les 11: Die Storm Breek Los oor Frankryk

Les 12: Frankryk se Julius Caesar

Les 13: Die Opium Probleem in China

Les 14: Die Euwel van Slawehandel

Les 15: Die Moeder van Groot-Brittanje

Les 16: Die Idees van Rewolusie Versprei

Les 17: ’n Ander Tipe Rewolusie

Les 18: Die Goeie Nuus Word Versprei

Les 19: Italië Word ook ’n Nasie

Les 20: Die Amerikaanse Burgeroorlog

Les 21: Die Teorie van Evolusie

Les 22: Die Duitse Ryk

Les 23: Twee Beroemde Kunstenaars

Les 24: Twee Tsaars van Rusland

Les 25: Die Bokseropstand

Les 26: Die Eerste Wêreldoorlog

Les 27: Kommunisme in Rusland

Les 28: Die Opkoms van Hitler

Les 29: Die Tweede Wêreldoorlog

Les 30: Die Wêreld na die Tweede Wêreldoorlog

Prys vir PDF (Jaar 4):

My Geskiedenis Avontuur - Jaar 4 / Pdf : R690

Geskiedenis-Bundel.png

Prys vir PDF (MGA-Bundel):

My Geskiedenis Avontuur - Jaar 1,2,3,4 Bundel / Pdf : R2200

Hier is 'n vorbeeld van hoe ons die program gebruik. Elke kind het sy eie manier gevind om 'n "konsertina lêer" te maak.
Voorbeeld is van Les 1 / Jaar 3. Elke Jaar bestaan uit 39 lesse.

 

Les 1 / Jaar 3 : Die Renaissance

Voorskool-box.png

Leer meer

Afrikaans-box.png

Leer meer

Geskiedenis-box.png

Leer meer

SAGesk.png
Frans-box.png

Leer meer

bottom of page