Stuur asseblief 'n boodskap vir meer inligting.

FRANS

MY FRANSE AVONTUUR - Aanlyn franse klasse

Wil jy jou kind leer Frans praat? 

Ek nooi hul uit op ‘n onvergeetlike avontuur terwyl ons die Franse taal leer praat.

 

My Franse Avontuur behels die volgende:

- Een tot Een aanlyn klas;

- 30 minute sessie;

- Vir ouderdom 5 tot 12;

- R150 per kind vir 30 minute;

- Leer deur middel van Rympies, speletjies en memorisering;

- Huiswerkboek met oefeninge ingesluit;

Prys:

R150 / per kind / 30minute

Voorskool-box.png
Afrikaans-box.png
Geskiedenis-box.png

Leer meer

Leer meer

Leer meer

Leer meer

0
  • Facebook
  • YouTube
  • Pinterest

© 2020 - My Afrikaanse Avontuur | South Africa