top of page
MY AFRIKAANSE AVONTUUR - Deel 1 / Seuns & Meisies Bundel / PDF (910MB)

MY AFRIKAANSE AVONTUUR - Deel 1 / Seuns & Meisies Bundel / PDF

Hierdie bundel bevat beide die Seuns & Meisies weergawe van MY AFRIKAANSE AVONTUUR - Deel 1.

 

My Afrikaanse Avontuur Deel 1 bestaan uit:.

  • Lees
  • Spel 
  • Taalleer 
  • Skryf

 

Geskik vir ouderdomme 6 to 8 jaar.

 

 

MY AFRIKAANSE AVONTUUR - Deel 1 / Seuns & Meisies Bundel / PDF (910MB)

R950,00Price
  • Hierdie pdf is onderhewig aan kopiereg en mag nie elektronies met enige iemand buite die gesin gedeel word nie. Dit mag nie in enige formaat (pdf of uitgedruk) herverkoop word nie. Regstappe sal teen oortreders geneem word. 

bottom of page