MY GESKIEDENIS AVONTUUR - Jaar 3 / PDF
Die Renaissance, Ontdekkingsreise en die Reformasie (1400 n.C. tot 1650 n.C).
Bestaan afsonderlik uit 'n leesboek van 39 stories en 'n aktiwiteitsboek wat saam met die leesboek gebruik kan word.
Elke les bevat die volgende:
- 'n Geskiedenis storie
- Vrae en antwoorde oor die storie
- 'n Blad vir oorvertelling/opsomming
- 'n Aktiwiteitslys met blaaie vir verskeie aktiwiteite
- 'n Tydlyn
- 'n Kaart indien nodig
- Prente vir die oorvertellingsblad en tydlyn
- 'n Plakkaat oor die les
MY GESKIEDENIS AVONTUUR - Jaar 3 / PDF
R690,00Price
Hierdie pdf is onderhewig aan kopiereg en mag nie elektronies met enige iemand buite die gesin gedeel word nie. Dit mag nie in enige formaat (pdf of uitgedruk) herverkoop word nie. Regstappe sal teen oortreders geneem word.