MY GESKIEDENIS AVONTUUR - Jaar 4 / PDF
Die Moderne tyd tot vandag (1650 n.C. tot vandag).
Bestaan afsonderlik uit 'n leesboek van 30 stories en 'n aktiwiteitsboek wat saam met die leesboek gebruik kan word.
Elke les bevat die volgende:
- 'n Geskiedenis storie
- Vrae en antwoorde oor die storie
- 'n Blad vir oorvertelling/opsomming
- 'n Aktiwiteitslys met blaaie vir verskeie aktiwiteite
- 'n Tydlyn
- 'n Kaart indien nodig
- Prente vir die oorvertellingsblad en tydlyn
- 'n Plakkaat oor die les
MY GESKIEDENIS AVONTUUR - Jaar 4 / PDF
R 690,00Price

