MY SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS AVONTUUR / PDF
Elke les bevat die volgende:
- 'n Geskiedenis storie
- Vrae en antwoorde oor die storie
- 'n Blad vir oorvertelling/opsomming
- 'n Aktiwiteitidee, uitstappie- en voorleesidees
- 'n Tydlynkaart
- 'n Kaart indien nodig
Inhoudsopgawe
- Suid-Afrika
- Die Khoisan
- Bartolomeus Dias
- Vasco Da Gama
- Die VOC
- Jan van Riebeeck
- Simeon van der Stel
- Die Franse Hugenote
- Slawerny aan die Kaap
- Die Britse Setlaars van 1820
- Die Xhosas
- Die Voortrekkers
- Die Groot Trek
- Bloedrivier
- Diamante
- Goud in Suid-Afrika
- President Paul Kruger
- Die Anglo-Boeroorlog
- Apartheid
- Nelson Mandela
MY SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS AVONTUUR / PDF
R 450,00Price

