AFRIKAANS

MY AFRIKAANSE AVONTUUR - Deel 2

 

Lees

At se Goue Beker (woorde wat eindig met -er,-en,-es en -el)

Die Dieretuin (woorde wat begin met be-,ver-, ge- en te-)

Die Kunsklas (woorde wat eindig met -ig en-ik)

Avontuur in die woud (woorde wat eindig met d of t)

By die Dokter (ng en nk)

Die Rympie Kompetisie (f en v)

Spelling

-Woorde wat eindig met -er,-en,-es en -el (Spelreël 5)

-Woorde wat begin met be-,ver-, ge- en te- (Spelreël 6)

-Woorde wat eindig met -ig en-ik (Spelreël 7)

-Woorde wat eindig met d of t (Spelreël 8)

-ng en nk (Spelreël 9)

-f en v (Spelreël 10)

In Deel twee word verkleining, trappe van vergelyking en

alfabetiese volgorde ook behandel.

Taalleer

-Bywoord

-Hulpwerkwoord van tyd en wyse

-Werkwoord: oorganklik of onoorganklik; koppelwerkwoord

-Voegwoorde

-Tussenwerpsels

-Telwoorde: hoof- en rang-

Deel twee het ook 'n gediggie bundel en begripslees afdeling.

Kyk na voorbeeld

PDF-icon.png
PDF-icon.png

Meisies

Seuns

Skryf

-Aanhalingstekens en dubbelpunt; Dubbelpunt en lysie

-Verlede tyd

-Negatief

-Enkelvoudige en saamgestelde sinne

-Paragraaf

-Gedigte

In die eerste drie lesse word sinsontleding ook behandel. Die kind kyk na wat is 'n onderwerp, 'n gesegde en 'n voorwerp.

Prys vir PDF (Deel 2):

My Afrikaanse Avontuur - Deel 2 

Pdf vir Meisies: R590

My Afrikaanse Avontuur - Deel 2  

Pdf vir Seuns: R590

My Afrikaanse Avontuur - Deel 2  

Pdf bundel vir Seuns en Meisies: R800

Prys vir Uitgedrukte Lêer:

My Afrikaanse Avontuur - Deel 2

Lêer vir Meisies: R790

My Afrikaanse Avontuur - Deel 2 

Lêer vir Seuns: R790

MAA-deel1-INFO.png
Voorskool-box.png
Afrikaans-box.png
Geskiedenis-box.png
Frans-box.png

Leer meer

Leer meer

Leer meer

Leer meer

0
  • Facebook
  • YouTube
  • Pinterest

© 2020 - My Afrikaanse Avontuur | South Africa